top of page
collection-of-cute-cat-cartoon-face-design-icon-cute-cat-cartoon-face-illustration-free-ve

OPENING HOURS

Come Visit

Mon - Fri: 9am - 6pm
Sat: 10am - 2pm
Sun: Closed


Dit kan moeilik wees om te besluit wat die beste vir jou kind is, maar by ons skool glo ons werklik dat kinders en ouers net die allerbeste verdien. Ons sal graag die geleentheid wil hê om saam met jou en jou kind te werk en te groei.
Ons kan nie wag om julle almal by ons wonderlike leeromgewing te verwelkom nie!

Skoolure

Kom maak 'n draai

Mon - Fri: 06:30 tot 17:15
Sat - Sun: Closed

Kontak ons

64 Andromeda Ave, Reyno Ridge, Emalahleni, 1035

maar ons skuif Januarie 2024 na

26 Minerva Ave Reyno Ridge, Emalahleni, 1049

079 998 8788

062 342 5821

kontak kat

Dankie vir die indiening!

bottom of page